-
1. Aan die slag
- 1.1 Oor Weergawebeheer
- 1.2 Wat is Git?
- 1.3 Die Opdragreël
- 1.4 Git Installeer
- 1.5 Git klaarmaak vir eerste gebruik
- 1.6 Hulp Verkry
- 1.7 Opsomming
-
2. Git Basics
-
3. Git Branching
-
4. Git on the Server
- 4.1 Die Protokolle (The Protocols)
- 4.2 Git op 'n Bediener kry (Getting Git on a Server)
- 4.3 Jou Publieke SSH-sleutel Genereer (Generating Your SSH Public Key)
- 4.4 Die Bediener Opstel (Setting Up the Server)
- 4.5 Git Daemon
- 4.6 Slim HTTP (Smart HTTP)
- 4.7 GitWeb
- 4.8 GitLab
- 4.9 Derdeparty-gasheuroplossings (Third-Party Hosting Solutions)
- 4.10 Summary
-
5. Distributed Git
-
6. GitHub
-
7. Git Tools
- 7.1 Hersieningseleksie (Revision Selection)
- 7.2 Interaktiewe Voorbereiding (Interactive Staging)
- 7.3 Bêre en Skoonmaak (Stashing and Cleaning)
- 7.4 Ondertekening van Jou Werk (Signing Your Work)
- 7.5 Soek (Searching)
- 7.6 Herskryf van Geskiedenis (Rewriting History)
- 7.7 Reset Ontmystifiseer (Reset Demystified)
- 7.8 Gevorderde Saamsmelting (Advanced Merging)
- 7.9 Rerere
- 7.10 Ontfouting met Git (Debugging with Git)
- 7.11 Submodules
- 7.12 Bundeling (Bundling)
- 7.13 Vervang (Replace)
- 7.14 Die Stoor van Aanmeldbewyse (Credential Storage)
- 7.15 Summary
-
8. Customizing Git
-
9. Git and Other Systems
- 9.1 Git as a Client
- 9.2 Migrating to Git
- 9.3 Summary
-
10. Git Internals
1.3 Aan die slag - Die Opdragreël
Die Opdragreël
Daar is baie verskillende maniere om Git te gebruik. Daar is die oorspronklike opdragreël-nutsmiddels (command line tools), en daar is talle grafiese gebruikerskoppelvlakke (GUI’s) met verskillende vermoëns. In hierdie boek gaan ons Git op die opdragreël (command line) gebruik. Dit is omdat die opdragreël die enigste plek is waar jy alle Git-opdragte kan uitvoer – die meeste GUI’s implementeer vir die gemak van die gebruiker slegs 'n deel van Git se funksionaliteit. As jy die opdragreël-weergawe kan gebruik, sal jy waarskynlik ook kan aanvoel hoe om 'n GUI-weergawe te gebruik, terwyl die omgekeerde nie altyd die geval is nie. Ten slotte: die keuse van grafiese hulpmiddel is 'n kwessie van persoonlike smaak, terwyl alle gebruikers die opdragreël-nutsmiddels geïnstalleer het en tot hul beskikking het.
Ons gaan dus daarvan uit dat jy weet hoe om 'n rekenaar-terminaal (terminal) in macOS te open, of 'n Command Prompt of PowerShell in Windows. As jy nie weet waarvan ons hier praat nie, is dit dalk verstandig om hier 'n bietjie te stop en dit op te soek sodat jy die res van die voorbeelde en beskrywings in hierdie boek kan volg.