Chapters ▾ 2nd Edition

1.7 Aan die slag - Opsomming

Opsomming

Jy behoort nou 'n basiese begrip te hê van wat Git is en hoe dit verskil van enige gesentraliseerde weergawebeheerstelsels wat jy dalk voorheen gebruik het. Jy behoort nou ook 'n werkende weergawe van Git op jou stelsel te hê wat met jou persoonlike identiteit opgestel is. Dit is nou tyd om 'n paar van die grondbeginsels van Git te leer.